RSS  |  Favorite 
Home  |  Artist  |  Album  |  Lyrics  |  Add Or Correct Lyrics  |  Forum
Artist:BATTERY 9
Album:BATTERY 9
Jy walg my

Jy gaan my nog laat kots
Fok alles op en wragtig
Swel jy nog van trots
Jy walg my

Meer leuens as pinocchio
Adam and Eva
Die appel en die slang
Die selfaangestelde super-helde
Gaan ons almal red van ondergang

Die kabel gaan smelt
Iets trek heeltyd heeltemal te veel krag
Kry vir jou 'n koue skouer
Ek is sat gedra aan jou fokken vrag

Kraai koning van die mishoop
Jakkals-prys-sy-eie-stert
Narcissus sak sy kop in skaamte
Jy's op die ou end fokol werd

Jy walg my

Jy gaan my nog laat kots
Fok alles op en wragtig
Swel jy nog van trots
Jy walg my

Getalle

Sot
search BATTERY 9 - Jy Walg My Lyrics @ Google
search BATTERY 9 - Jy Walg My Lyrics @ MSN
search BATTERY 9 - Jy Walg My Lyrics @ Yahoo
search BATTERY 9 - Jy Walg My Lyrics @ AOL
Add and Correct