RSS  |  Favorite 
Home  |  Artist  |  Album  |  Lyrics  |  Add Or Correct Lyrics  |  Forum
jy lees die boeke wat jou bind
op die ritme van die dansende wind
dis die lewenswiel wat draai
in die rigting wat die warrelwind jou waai

Koor:
suikerbossie het jou afgelaai
malemeule vetpret, kom maak nog 'n draai
maak seker dat jy oplet wie jou nou verraai
die oggendstond was sout met die laaste haan se kraai

die liefdeswoorde het verslaan
soos die nat sout, in die rigting van die maan
die lugkasteel wat jy bou
het fondamente van trane en berou

Koor

Ja daar's drome wat jou roep
daar waar jy sit op jou huisie se stoep
deur jou mure van glas
staan en staar jy na die slang in die gras

Koor
search Lianne Lucia van Groen - Suikerbossie Sunset Lyrics @ Google
search Lianne Lucia van Groen - Suikerbossie Sunset Lyrics @ MSN
search Lianne Lucia van Groen - Suikerbossie Sunset Lyrics @ Yahoo
search Lianne Lucia van Groen - Suikerbossie Sunset Lyrics @ AOL