RSS  |  Favorite 
Home  |  Artist  |  Album  |  Lyrics  |  Add Or Correct Lyrics  |  Forum
Laat in die nanag op die plankvloer
hoor ek die geritsel van jou bekruip
na my kamer, en ek word BANG
Jy kan nie slaap nie, jy beroep jou
op 'n warm koppie melk
om jou te sus
tot in droomland,
en ek is BANG
Refrein

Dan sluimer jy weg en los my alleen
terwyl jy met jou drome veg
en ek bang as jy so styf-styf
teenaan my lê

'n Monster jaag jou
en jy huil in my nek
ek troos jou soos 'n kleuter,
vryf jou hare, en sê dis net ek
want jy is bang (jy sê)

"Gister gaffel die dag met muf gemors,
vertel my van ons liefde
en soog my siel met die regte kos,
want ek is bang"

Refrein

Dan pleng ek my hart, vertel van
my vrese my vrae en my smart...
En vroeg oggenddou lag ons liefde
vir al ons "BANGEIT"
search ddisselblom - Bang Lyrics @ Google
search ddisselblom - Bang Lyrics @ MSN
search ddisselblom - Bang Lyrics @ Yahoo
search ddisselblom - Bang Lyrics @ AOL
Add and Correct