RSS  |  Favorite 
Home  |  Artist  |  Album  |  Lyrics  |  Add Or Correct Lyrics  |  Forum
Droomverlore sit ek in die wind
droomverlore dink ek
gedagtes van 'n kind
Droomgebore wonder ek
of dit jou sal vind
droomgebore waai dit in die wind...
hierdie woorde sonder rym
en ek stuur vals akkoorde
teen die muur

Droomverlore in die donker
skryf ek 'n brief,
stort my hart,
smoor my vrees, voel ek wees
vir jou my lief

hierdie woorde sonder rym
en ek stuur vals akkoorde
teen die muur
onthou die rugkant van jou wegstap
ek huil my wakker
ek huil my wakker
oor jou

hierdie woorde sonder rym
en ek stuur vals akkoorde
teen die muur
onthou die rugkant van jou wegstap
ek huil my wakker
ek huil my wakker
oor jou
search ddisselblom - Droomverlore Lyrics @ Google
search ddisselblom - Droomverlore Lyrics @ MSN
search ddisselblom - Droomverlore Lyrics @ Yahoo
search ddisselblom - Droomverlore Lyrics @ AOL
Add and Correct