RSS  |  Favorite 
Home  |  Artist  |  Album  |  Lyrics  |  Add Or Correct Lyrics  |  Forum
Daar's verf aan sy vingers
die dosent vra of ek dom is
Ek sê jou moer vrou
ek's 'n Michael Angelo
En ek is 'n takhaarmens
en ek is 'n oorbelseun en
jou pa jaag my weg,
jou pa sê my sleg
En ek is nie 'n janknaphand
en ek is nie 'n tokkelok en
jou ma skreeu op my,
jou ma verkleineer my
Refrein

Maar ek is 'n 'genuine' ou
en ek is so 'genuine' lief vir jou
En jy bly by my,
want jy is lief vir my

En ek is nie 'n braaivleis-ou
en is nie 'n boepensklong en
jou boetie slaan my,
jou boetie boelie my
En ek is nie 'n joller nie
en ek is nie 'n verneuker nie, maar
jou sussie 'try' my,
jou sussie laaik my

Refrein
search ddisselblom - Moervrou Lyrics @ Google
search ddisselblom - Moervrou Lyrics @ MSN
search ddisselblom - Moervrou Lyrics @ Yahoo
search ddisselblom - Moervrou Lyrics @ AOL
Add and Correct